Wie Waar Wat Wanneer

Wie waar wat wanneer,

Die Hartland

Die Hartland word so genoem omdat die grense die vorm het van ‘n hart. Dit weerspieel ook die hart as liefde en dra die beeld uit van Christelike liefde.

Die Hartland vorm 2 dele. Hoof Hartland en tweedens die Hartland volgens die tarentaal beleid. Die tarentaal beleid is waar ons mense in Suidelike Afrika woonagtig is en dan daar ondersteuning ontvang vanaf die Hoof Hartland.

Die Hoof Hartland sal regeer word soos enige ander land. Die vraag hier is; “Hoe kan die mense en beleggings teen die res in Suidelike Afrika beskerm word?”

 

 

Hartland waar

Wie

Hartland. Jy kan self besluit wie jy is maar daar is twee beskrywings vir lede;

  1. Christelike beginsels sal van toegepassing wees met die Christelike Gelofte volk as basis. Vryheid van geloof word erken maar velkleur word nie as maatstaf erken nie. Tog sal die meerderheid as blank of bruin aanvaarbaar wees.
  2. Die internationale hoof land inwoners soos elder op hierdie webwerf genoem asook hulle voorsade en afstammelinge in Suidelike Afrika, hul families, asook burgers van die genoemde hoof lande mag aansluit  as lede van die Hartland ongeag hulle burgerskap in ander lande.

Regte:

Slegs lede en inwoners sal toegelaat word tot die besit van eiendom, stemreg, en om te mag werk binne die Hartland. Hierdie Hartland verwys na die hoof Hartland en nie al die ander subdele van die Hartland nie.

Wit of bruin, maar wat van swart mense?

Daar is swart mense wat graag saam of vir witmense wil werk. Daar is ook goeie swart mense. Daarom stel ons nie velkleur as vereiste nie. Kriminele is egter nie aanvaarbaar nie.

Mense met kriminele rekords word nie toegelaat nie en sal verwyder word uit die Hartland of in tronke geplaas word. Daar is byvoorbeeld mense wat glo hulle het die reg om blankes te beroof of selfs te vermoor. Dit sal nie geduld word nie.

Wat

Die Hartland  in Afrikaans en Engels se spelling is dieselde, Hartland.

Die Hartland bestaan uit die Hoofland in Suidelike Afrika wat tans ontwikkel word. Ander dele bestaan uit die Internationale stad, die Internationale Ambasades, Internationale lughawens, en  ook die woongebiede waar “ons” mense as lede woonagtig is.

Fabrieke, myne, plase, of sodanige eiendom, vaste of roerende bates asook geld wat aan ons lede of internationale hooflande behoort is hulle wettige eiendom in Suidelike Afrika.

Beleggings, pensioenfondse, aandele of sodanige finansies wat spesifiek binne in die Hartland gerigistreer is, is die besit reg van die Hartland en geen ander land, regering, besigheid, maatskappy of enige instansie het die reg op sodanige fondse nie. Geen kleim of jurisduksie word toegelaat behalwe die Internationale hof gelee binne die Hoof Hartland en Internationale stad.

Die Internationale hof sal oor Jurisdiksie beskik volgens die Hartland grondwet. Lande in Suidelike Afika wat nie erkenning verleen aan die Internationale hof soos genoem sal geen ontwikkeling ontvang. Dit is soos tans die geval met Zimbabwe waar selfs sanksies van toepassing is.

Waar

[Chrome mag dalk video’s blok op fone – Die Hartland is tussen Lesotho en Johannesburg]

Soos jy in die video kan sien, nie in die woestyn nie, maar sentraal gelee binne die Boere republieke sodat almal maklik toegang tot die Hartland kan kry. Dis met die wysheid van ons Drie Enige God  wat dit so beplan het.

Die Hartland is ook deur Siener voorspel binne die twee Boere republieke.

Wanneer

Van gister tot in lengte van dae met die verstande dat baie van die stigting tans nog nie afgehandel is nie. Die teiken is dat die hoof land van die Hartland voltooi moet word binne tien jaar. Ons vra jou steun want hoe meer mense en hoe meer geld hoe vinniger kan ons saam vorder.

 

Baie mense is tans wereld wyd versprei en ons het dit nie ten doel dat almal binne die Hoof gedeelte van die Hartland hoef te woon nie. Die Hartland moet vir jou daar wees wanneer jy die Hartland benodig.

 

Elke dag moet ons bou, stig en ontwikkel sodat ons kan oplei, beskerm en ekonomiese welvaart skep. Hoe vinniger hoe beter. Ons vra jou hulp om mense te werf sodat ons baie lede kan kry.

Volk en Vaderland.

Help ons om jou te help! Vandag nog.

 

Om aan te sluit gaan hier: https://affiliatebank.net

Klik op die Hartland en voeg by jou kaart, registreer en voltooi proses.

Vir meer oor die aansluiting en kostes gaan hier:

https://hartland.website/hoe-sluit-ek-aan/