HARTLAND – Ons Nuwe Vaderland in Suidelike Afrika

Ondersteuners van: Afriforum, Solidariteit, Vryheidsfront plus, DA, TLU SA, Agri SA, ATKV, NG-, Gereformeerd-, Hervormde-kerke, AGS, Apostolies en die SAAI Stigting word gevra om Hartland lede te werf. 

kaart Hartland

Staan saam en help die Hartland om jou te help.

Corona virus is in die P4 Laboratorium in Wuhan vervaardig. Bewyse van hierdie skokkende nuus hier:
 https://hartland.website/corona-suid-afrika/

 

Hartland vreugde:

                  Die vreugde van ons soldate in bruin klere kan hier waardeer word:                                                                         Bladsy oor Soldate in bruin klere

                  Die Afriforum video oor onteining hier:  https://hartland.website/video/

Lees hier meer oor die nuutste oor die VSA en wereld menings en haat oor SUID Afrika Video’s is ingesluit: https://hartland.website/vsa-en-wereld/

 

Hartland toekoms

hartland waar wat wanneer

hartland plan

hartland hoe sluit ek aan

Boodskapper van God – Boodskap aan die Hartland

Ek groet julle in die naam van die Vader. Hy wat was, Hy wat is en Hy wat sal wees. Jesus Christus sy enige gebore seun en die Heilige Gees. Geseend is hulle wat in Hom glo en na Sy wil luister.

Dokter Verwoerd wou nie oor ander regeer omdat hy weet hoe sleg dit was om deur die Engelse regeer te word. In sy strewe wou hy dat ander oor hulself moet regeer. So is dit ook die Vader, Seun en Heilige Gees se wil dat die een nasie die ander nie sal onderdruk, mishandel of verwerp nie.

Ons mense moet lewe in vrede en liefde teenoor mekaar.

So is dit aan my voorspel in 1977 dat “ons” die oorlog sal wen maar die politiek sal verloor. Om ander te onderdruk is net so verkeerd as om onderdruk te word.

In die Negentiger jare was dit vreugde toe almal saam regeer het tot voordeel van almal. Dit het egter verval in haat, verdrukking, bedrog en moorde.

Ons moet nie die toekoms sien waar die een weer oor die ander gaan regeer nie. Nie dat dit weer omgedraai gaan word nie maar dat daar vrede en ‘n magsbalans sal wees. Waar wit en bruin nie as die vyand gesien sal word nie maar as die ekonomiese hulp.

Vryheid in Afrika met die vreugde van mense wat goed is vir almal in Suidelike Afrika. Waar elke nasie of volk groep oor hulself sal regeer, maar ook gesamentlik die streek in Afrika sal ontwikkel.

Dat “ons” mense saam met die groot en magtige lande sal werk tot voordeel van almal. Sonder vrees, uitbuitery of moorde op ons volk maar tot vrede, voorspoed en welvaart van ons mense in Afrika.

God seen die Hartland.

Amen

Boodskapper van God.                           Messenger of God

 

Vir Veiligheid gebruik ons Affiliatebank.net in Kanada asook Paypal in die VSA