Stuur aan ons jou epos en ons sal so spoedig moontlik jou antwoord.
Neem kennis dat al ons Direkteure mag geen Salarisse of inkomste verdien nie. Dit is teen die Grondwetlike Konstitusie van die Hartland Gemeenskap NPO wat Registreer is as ‘n NIE WINSGEWENDE ORGANISASIE.
Enige vrywilligers wat gratis wil deelneem is welkom om aan ons jou besonderhede te verskaf en vra om as vrywilliger saam te werk met die span