Hoe sluit ek aan? Hartland
Hoe sluit ek aan? Hartland
Hoe sluit ek aan en die voordele – Join us and the benefits
English speaking people who do not understand Afrikaans needs to get the text translated or go to https://affiliatebank.net for more info.
We use affiliatebank.net for registration and Paypal for card payments.
Hierdie aansluiting is ook vir ons mense wat tans buite die Hoof Hartland woon en van ons dienste wil gebruik maak. Of dalk moontlik later in die Hartland wil woon. Maak nie saak waar jy tans woon nie.
Word nou lid en sluit aan:
Hartland lede: $10
Ons gebruik Affiliatebank in Kanada vir jou veiligheid:
Dis Internationaal en word outomaties oorgeplaas na $10 USD ongeveer R150
en vir betaling die veilige Paypal vir meer as 170 lande.
- Gaan na webwerf, soek na die Hartland lid opsie wat jy verkies
- Klik op “add to cart” /voeg by kaart
- Voltooi registrasie, klik “submit” en kyk vir foute. Jy sal na Paypal herlei word.
- Kies eers die land waar jou bank is.
- Kies “subscribe visa- en masterkaart opsie en voltooi kaart detail” EN ook Paypal nuwe rekening.
- Kyk na jou epos en bevestig jou epos adres by Paypal.
- Kyk dat alles reg is en dat jy epos ontvang as lid.
Enige probleme en jy skryf aan: admin@hartland.website
Vir mense binne of buite die Hartland (of oorsee) is die minimum bedrag 10 USD per maand. Dit sluit in tot 2 grootmense asook ingesluit kinders wat nog nie selfstandig is nie soos, skoliere, studente en afhanklikes.
Hartland Familie: $30
Dit is vir families soos ook oupa en ouma wat dieselfde “van” het. Tot 7 mense plus die afhanklike kinders.
Hartland Groot Familie: $50
Tot 12 persone plus afhanklikes. Dit kan skoonpa en skoonma insluit en selfs aangetroude kinders. Byvoorbeeld wanneer pa vir al sy kinders wil betaal solank dit net nie 12 oorskry nie.
Indien wel meer as 12 moet van die familie afsonderlik gerigistreer word onder ‘n ander epos adres.
Skenkings:
As jy graag wil bydra tot die mense en jou familie om die Hartland vinniger te ontwikkel kan jy maandeliks meer bydra as die minimum soos hierbo benodig. Of vir enkel bedrag skenkings kan jy ook onder donasies bydra:
Of jaarliks as jy so verkies
Of skryf aan: admin@hartland.website
OF gaan na https://affiliatebank.net
Is lede geld verpligtend?
Ons kan nie mense toelaat wat nie bydraes maak nie. As jy nie lid is nie en jy wil van ons dienste gebruik maak is die antwoord – Nee.
Kan ek meer betaal as ek ‘n diens benodig maar nie lid is nie? Nee.
Kan ek in die hoof deel van die Hartland gaan woon as ek nie lid is? Nee, slegs lede sal toegelaat word.
Kan ek later aansluit as lid? Ja, maar jy sal dan meer moet betaal. Hoe later hoe duurder. Jy kan nie verwag om die selfde bedrag te betaal as lede wat reeds baie jare betaal nie. Dus hoe later hoe duurder.
Begin wasvanaf 1 Desember 2019. Sluit vandag nog aan.
As jy Hartland lid is lees hier:
Teen die miniatuur bedraggie kan ons net dienste ontwikkel as ons baie lede het. Daar is reeds meer sekuriteits mense as polisie. Ons wil dit verder uitbrei en verbeter. So ook al die ander dienste. Daarom vra ons jou om te adverteer op facebook en twitter. Ons eerste doelwit is een Honderd duisend lede.
Ons webwerf is by https://hartland.website Stuur al jou vriende na ons werf.
STOP die vergaan en ontwikkel saam:
Staat hospitale is in ‘n patetiese toestand en privaat hospitale/klinieke is te duur vir die gewone man. Privaat mediese fondse word verbied en slegs een staat tiepe fonds word tans afgedwing. Dit is dus nie die oplossing nie. ‘n Bekostigbare internationale hospitaal word dus dringend benodig.
Dan ook privaat en internet gesteunde skole maar veral universiteite.
Met jou honderd en vyftig rand kan jy maandeliks nie eers ‘n bottel brandewyn koop nie. Netso met die $10 USD. As ons 100 duisend lede kan versamel beteken dit egter R15 miljoen per maand. Maak dit vir jou sin en kan jy sien dat dit kan werk as ons saam staan.
Voeg nou 1 miljoen inwoners by en dit word ‘n vername samewerking van Hartlanders.
Dan voeg ons by die raad van vername hooflande soos elders op die werf genoem. Die stelsel is gebaseer op die metode soos wat die Europese unie bestuur word.
Voeg dan by die groot beleggers en maatskappye wat wil ontwikkel en hulle vestig in die Hartland.
Hoe sluit ek aan by die Hartland
Nou vra ons weer – word lid en help ons om jou te help.
Vorderings en verslae sal per epos aan ons lede gestuur word.
Help ons mense in Suidelike Afrika – jou familie en vriende het jou hulp nodig…
Toets ons met daai klein bedraggie.
Minimum Maandeliks 10 USD per visa- of masterkaart hier: https://affiliatebank.net