Jou Toekoms in die HARTLAND

Jou toekoms – Die reis na die toekoms – Das ist ein guter plan

Jou toekoms – Die reis na die toekoms. Gaan sit jy nou net eers en droom oor wat sou jy wou sien moet in jou land gebeur. Wat se toekoms sal jy wou skep vir jou en jou kinders. Dan vra jy, is dit moontlik?

Laat my toe om jou te help droom dan kyk jy of jy saam stem;

Ek wil;
1. Regeer word volgens die beste internationale standaarde en soos die beste lande ter wereld
2. My kinders kan laat leer in hul moedertaal en internationale tale
3. My kinders die beste opleiding gee ter wereld
4. My kinders stuur na ‘n universiteit waar hulle in hul moeder taal kan leer en nie verswelg word in ander se ideologiese en rasse behebtheid nie
5. As ek of my familie siek word of ‘n operasie benodig wil ek na die beste hospitaal met die beste internationale tegnologie kan gaan. (besef jy dat in Suidelike Afrika is die meeste hospitale sonder kos en beddegoed met hopenlik ‘n Kubaanse dokter)
6. Veilig wees en weet my eiendom en familie is veilig.
7. Ek wil volgens vryheid en in ‘n Christelike atmosfeer kan werk en lewe net soos in die beste lande ter wereld.

Kom ek vra jou weer, stem jy saam?

Kom ons vra nou die volgende vraag: Is dit moontlik?

Ja, maar kom ons kyk nou na ons plan wat dit moontlik maak:

Plan Beginsel: Ons Internationale raad word gevorm met die basiese beleid om die Hartland EN die lande in Suidelike Afrika ekonomies te ontwikkel.

Plan Beskerming:  Omdat die raad in Suidelike Afrika is beteken dit dat die raad op hoogte is met elke politieke beweging. As een land nou nie voldoen aan ons internasionale voorskrifte
WORD streng stappe teen so land geneem. “Stop dit en pasop vir jou” – is die eerste stap.

Dit staan ook bekend as die tarentaal beleid

Jou toekoms

Jou toekoms in die Hartland

Voorbeeld – Ons ken die verhaal van Robert Mugabe in Zimbabwe. Ons weet dat sanksies op daardie land so hard was dat hulle mense tot vandag toe sukkel om net kos te kry. Die sleg in Zimbabwe was en is nogsteeds dat daar niemand was om enige van die mense te help. Hulle kon bloot vlug. Dit is waaroor ons, ons mense wil beskerm.

Plan Beginsel is dus daarop gemik dat sou lande in Suidelike Afrika wil ontwikkel en so werk skep, dan moet hulle saam met ons Internationale Raad werk. Dit is die raad wat moderne fabrieke kan ontwikkel. Die raad wat die rykste lande ter wereld verteenwoordig in Suidelike Afrika.

Dit is ook die raad wat die grootste en beste maatskappy ter wereld kan mobiliseer tot ontwikkeling.

Plan Beskerming: Dit is die raad wat toegang het tot die beste en sterkste militere magte ter wereld. Voeg nou by die Hartland sekuriteits magte en jy het beskerming.

Ich liebe es,wenn ein plan funktioniert – I love it when a plan comes together

Waar kan ek bly? Jou toekoms in die HARTLAND

Jy bly daar waar jy jou inkomste kry. Tog wil jy ter enige tyd kan skuif na die Hoof Hartland. As jy jou kind wil stuur moet jy dit kan doen. Wanneer jy op pensioen wil gaan wil jy dit in die Hoof Hartland kan doen. As jy operasie benodig of kanker kry wil jy Hartland toe.

Dus moet die Hartland toeganklik wees. Neem die populasie in ag en die Hoof Hartland sit in die middel. Dan vir mense verder noord soos vir Namibia, Angola, Botswana en Zambia grens die Internationale stad aan al die genoemde lande. Daar is dus die twee opsies: Hoof Hartland of Internationale stad.

Vir meeste mense in ander wereld lande is dit minder as so 12 ure se vlieg en jy stap af in die Hartland.

STOP: Daar is net een stop. Een vraag, is jy lid?  Nee, totsiens.

Ja ek is lid, Welkom in die Hartland.

Geld sake. Jou lede geld gee jou toegang maar alle dienste is nie gratis. Standaard tariewe geld net soos vir inwoners van die Hoof Hartland of Internationale stad.

Ander mense mag nie van ons dienste gebruik maak nie. Dit is omdat hulle nie lid is nie en nie lede geld betaal het nie.

Voorbeeld

Waar jy ookal bly kan jy jou huis verkoop. Veronderstel jy kry R1 miljoen vir jou huis, dan kan jy by ons ‘n huis in ‘n meenthuis kompleks koop vir R100 000. Jy kan R900 000 op belegging sit waarmee jy kan lewe. Die kompleks bevat ‘n gastehuis waar jou kinders goedkoop kan oornag as hulle vir jou kom kuier.

Hierdie komplekse is toegerus met eetsale asook eenhede vir verswakte bejaardes of gestremdes. Klinieke en toegang tot die beste hospitaal ter wereld.

Skole en universiteite word tans reeds ontwikkel maar nog nie gesubsidieer nie omdat ons nog te min lede het.

Daarom het ons jou hulp nou nodig. Ons groei met spoed en ons teiken is ‘n ekonomiese groeikoers van meer as 30%.

Sluit vandag nog aan en groei saam OF vergaan in jou elende.

Gaan hier om aan te sluit https://affiliatebank.net

Of hier om meer uit te vind oor die plan:

https://hartland.website/jy-is-die-plan/