VSA en wereld Wat dink die wereld? Hartland plan

VSA en wereld oor Suid Afrika

VSA en wereld nuus oor Suid Afrika het vinnig versleg. Hierdie video, benaderings is weens die frustrasie wat opgebou word uit rassisme waar die ANC en EFF almal blameer behalwe hulle eie rassisme. BEE en moord op Boere bou wereld wyd haat.

Kyk na die VSA en wereld menings maar neem in ag dat die mense die Hartland steun maar beslis nie die nuwe Suid Afrika en Zimbabwe nie.. Dis rof.

Die Hartland wil hierdie negatiewe houding van Swartes teenoor Blankes keer met positiewe benarings maar die lande in Afrika sal hul rasisme moet staak. Kyk hierna wat is die gevolg.

Hier teken President Donald Trump ‘n wet wat VSA militere ingryping goedkeur waar minderheids volke vermoor word in wereld lande soos Suid Afrika.

VSA en wereld oor Hartland

Die gevolg betogings waar mense voor die VSA ambasade betoog. Die regering meen Donald trump is vals ingelig en dat hy rassisme in SA bevorder. Hierna die Amerikaners se reaksie.

In die volgende video kan gesien word hoe sleg die huidige regering vaar. Die mening is daarop gebaseer dat die President en sy regering Blankes uit SA wil jaag maar dan vra dat ander Blankes moet kom beleggings doen.

Hierdie pyn skep die indruk dat ons regering dink die wereld is stupid.

Lees meer oor die metodes van Blanke roof hier:    https://stigting.co.za

Hartland is enigste hoop

As al hierdie negatiewe nuus jou nie kan oortuig dat die Hartland die eingste hoop is vir mense in Suidelike Afrika nie. – Dan is daar nie hoop vir jou nie. Ons sal binnekort ook vir julle die nuutste video oplaai. Dis waar die Amerikaners toon hoe hulle met die hommeltuig(Drone) mense op enige plek in die wereld kan vernietig.

Die nuutste tegnologie van oorlog is verstommend. Tog maan ons almal dat oorlog nie ons oplossing is nie. Net die Hartland plan kan werk. Daarom beveel ons geen geweld aan en beslis nie oorlog nie. 

Ons by die Hartland glo dat beleggings en ekonomiese ontwikkeling die oplossings kan lewer waarna ons mense soek. 

Hier is die video oor die hommeltuig(drone) aanval deur die VSA. Verstommed.