Plaasmoorde Die oorlog teen onskuldige Boere. Haat en verdriet. Die bitter soos deur Siener voorspel wat sal lei tot die tweede Bloedrivier by Vereeniging.
Hierdie video is net een voorbeeld van die bittere stryd. Die magtelose stryd teen Siener se Boere volk. ‘n Smakie van die Anglo Boere oorlog waar vroue en kinders vermoor is. Onskuldige ouers en kinders word tans nie net vermoor nie maar ook wreed mishandel.
So loop die bloed: Kyk die video in nuwe oortjie: op youtube
Plaasmoorde foto’s en nog en nog……Daar is geen einde….. Ons plaas net ‘n paar
Plaasmoorde: Dis nie moord nie; Dis barbaarse marteling tot die dood
Dit is nie gewone moord of alle daagse moord nie, NEE dis daardie wreedheid wat elke seun en dogter stukkend breek. As liefdevolle en vrede liewende Christene onverwags betrap word en dan met messe, brande, tuinvurke gemartel word.
As dit jou mammie is wat binne-in ‘n vrieskas geslaan word om dood gevries te word. As dit jou agt jare kind is wat in die kop geskiet word. As dit jou pappie is wat met ysters herhaaldelik teen die kop geslaan word. Dan, dan maak dit seer. Diep seer. Dis wonde wat nie genees nie, maar in haat omskep word. Haat wat lei na wraak. Vergelding.
Waarheen Wat Wanneer. Wanneer is dit jou beurt. Toekoms?
As jy na God skree… “HELP MY…” Dan moet jy ook vra wat doen ek aan die pyn. Wat doen ek om dit te voorkom.?Wat doen ek om ander te help? Wat doen ek vir my mense? Dink jy dit gaan help om te skree. Nee. Jy moet die volk oproep om saam te staan. Dis die beginsel.
Alleen kan jy niks doen nie. Maar saam met ander Christene, Saam met God, Saam met ons volk dan kan jy saam praat: EENDRAG MAAK MAG Oorlog is nie altyd die oplossing nie maar as jou vyand weet daar is krokodille in die rivier dan swem hulle nie daar nie. As jou vyand weet daar is gevolge vir kriminele barbaarse moorde.
Dan swem hulle nie in jou waters nie. Maar dit moet nie net dreigemente wees nie. Daar moet gevolge wees. As jy nie kan saam staan in een Hartland in Suidelike Afrika nie… Dan is jy die volgende.
Trane en berou sal jou nie help nie. Dit is dan te laat. Staan vandag op. Staan saam met die Hartland.
Baie werk reeds saam
In kort Die Hartland is die saamstaan van verskillende organisasies wat reeds werk aan oplossings. Wat reeds die wereld aan ons kant kry. Wat reeds besig is om ons mense in Suidelike Afrika saam te trek. Gaan jy bly of gly? Kom staan saam met die Hartland en jy kan vandag nog aansluit.
Hou op wag en doen die moeite om aan te sluit teen slegs $10 per maand. Help ons om jou te help. Help ons om nog lede te werf tot ons miljoene is. Dan het ons krag saam met God en kan ons die wereld saamtrek teen plaasmoorde. Teen rassisme en die verdrukking van ons volk. Eendrag maak mag – Hartland is ons redding…– Niks anders. nie
Om aan te sluit gaan nou hier en doen die moeite: https://affiliatebank.net Ons gebruik Affiliatebank.net en Paypal vir veiligheid
Of lees meer oor die Hartland hier: https://hartland.website