Jy is die Plan saam met die 2 rade.

Jy is die plan

Jy is die plan – Hoe werk die planne?

Jy is die plan van die Hartland- Jy gee die instruksies – ons voer dit uit saam met jou…

Wat is die probleem in Afrika – daar is swak tot geen leiers en die aanteel is so groot dat daar geen ekonomiese toekoms is.

 

Hierdie is ‘n probleem vir swart regerings en ons kan hulle help werk skep maar hulle moet hulle probleme self oplos.

Wat nou, en waar is die planne?:

Maklik – elkeen in die hele wereld kan deel wees en jy kan jou geld enige plek in die wereld as belegging berg. Ons help jou beplan. Veilig maar jy besluit en doen jou belegging self. Beleggings het niks te doen met lede geld nie.

Jou belegging is joune en ons gee net raad. Ons kan dus nie jou beleggings geld steel nie want jy gaan dit self hanteer en bestuur in  ‘n bank of beleggings instansie wat jy self kies.

Ons help jou dus dat jy jou beleggings goed en veilig beplan. Byvoorbeeld soos moenie al jou eiers in een mandjie sit nie maar versprei dit om jou risiko’s te beperk.

Beleggings in die  Hartland gaan dus veilig en baie lonend wees as jy in ag neem dat die beplande groeikoers bo 30% is.

Waar pas die Hartland in?

Binne die Hartland beplan ons saam met Duitsland ‘n samestelling van Internationale lande wat die BEHEER van alle lede beskerm, uitbou en ekonomies ontwikkel sodat geen Afrika regering ons mense kan bedreig of hulle lewens in gevaar stel nie.

Die hoof lande van die raad is:

Europiese Unie

Hartland

Duitsland
Nederland

Groot Britanje(UK)

VSA
Kanada
Argentine

Australia
New Zealand
Japan

Sub katogorie lande is: Brazil, Rusland, China, India maar vorm as deel van die BRICS lande waarmee handel gedryf word maar BRICS het nie stemreg nie.

Die Internationale Ambasade:

Binne die Hartland het elke Hoof land soos hierbo genoem een stem per land en vorm die Suidelike Afrika Internationale Raad.

Die raad voorkom dat diktators kan ontstaan en moet ontwikkeling stimuleer in Suidelike Afrika.

Hierdie raad;

Word Internationaal verteenwoordig en het dus Internationale seggenskap wat nie beperk word, maar mag leiding gee soos:

1. Beleggings na Suidelike Afrika lande volgens krediet agentskappe,
2. Sanksies voorstel en toepas,
3. Internationale hof daar stel,
4. Invoere en uitvoere bestuur na hulle onderskeie lande
5. Veiligheid van hulle eie personeel en ambassadeurs
6. Veiligheid van hulle lande se burgers, besittings, myne en fabrieke binne Suidelike Afrika
7. Militere ingryping
8. Vrye handel en finansieele instellings vir Internationale beleggings en geld oordragte
9. Bevordering en beveiliging van Internationale vlugte na Suidelike Afrika.

Jy is die plan – hoe raak dit my as lid?

Slegs lede wat bydraes maak mag lid wees van die Hartland.
Lede word gerigistreer en die data van so lid word in Kanada geberg.
Lede word gereeld op hoogte gehou en inligting wat slegs vir lede is word gestuur aan lede per epos.
Die lid se bydrae word gebruik om die Hartland te ontwikkel en nuwe voordele vir slegs ons lede te ontwikkel.

Hartland raad

Die Hartland raad verskil van die Internationale raad en tydens ontwikkeling vorm die raad die regering. Die raad bestaan tans uit verskillende Suidelike Afrika organisasies, kerke, stigtings en politieke partye wat elk een raadslid benoem.

Hierdie lid organisasies op die raad sal tydens 2020 bekend gemaak word nadat toestemming verkry is.

Die Hartland raad het ‘n verpligting om ons lede en hul familie se veiligheid te verseker in Suidelike Afrika. Verskeie metodes word reeds ontwikkel teen staat nalatigheid of doelbewuste moord, bedrog en diefstal.

Baie voordele word ingesluit en is slegs vir lede van die Hartland ongeag waar die lid woonagtig is. Byvoorbeeld, sou jy siek word of groot operasie benodig het jy die reg tot die Hartland hospitale.

Gaan hier om aan te sluit:  https://affiliatebank.net

OF gaan hier om meer uit te vind: https://hartland.website/wie-waar-wat-wanneer/