Hoekom Hartland, Hoekom Blanke regering?
Hoekom Hartland is ‘n baie maklike vraag met ‘n baie maklike antwoord. Tog kan ons baie redes byvoeg.
Jy het ‘n regering nodig wat namens jou kan praat. Dis hoe eenvoudig dit is. Nie oorlog maak of sleg doen aan ander nie maar onderhandel tot jou voordeel. Jou kinders se voordeel Jou werk voordeel. Jou ekonomiese voordeel. Opleiding en gesondheid. Veiligheid en sekuriteit.
Dit maak nie saak waar jy tans bly nie. Solank dit jou tot voordeel en beskerming is dan is dit mos ‘n goeie ding. ‘n Goeie saamstaan.
Alternatief is sleg
Kom ons begin by vandag se sleg. As die DA leier praat in die parlement word daar deur die president op hom geskree om sy bek te hou. As die Vryheidsfront plus vra dat BEE afgeskaf moet word en dat almal in Suid Afrika gelyk behandel moet word, dan word hulle uit gelag. Ook uitgestem omdat daar baie swartes sonder werk is.
As jy kyk na die aanteel styg die grafiek van swartes deur die dak.
As jy dink dit sal oor 10 jaar beter gaan dan is jy nou regtig stupid. Werkloosheid gaan bly styg.
Die regering het nie meer geld en die land is deur swartes se wanbestuur bangkrot. Nou waar laat dit jou? Waar is jou toekoms?
Kan almal land uit hardloop? Kan jy jou plaas, jou fabriek, jou besigheid op jou rug laai en hardloop. Wat van jou pensioen waarvoor jy lewenslank gewerk het. Kan jou hele familie hul huis verlaat en hardloop? Waarheen hardloop jy as daar geen Hartland is?
Corona Virus as voorbeeld
Jy word ernstig siek. Wat nou? Ons kom haal jou en vlieg jou na die beste hospitaal ter wereld. Dis nou as jy nie sommer self kan ry nie.
Maar wat as jy moet na ‘n hospitaal waar daar nie dokters is of ‘n Kubaanse dokter wat nie weet wat hy doen nie.
As jy by ‘n hospitaal kom waar daar duisende swartes voor jou in die ry staan. Waar daar nie medisyne is of items soos suurstof, maskers of hartmasjiene nie. Wat as hulle vir jou vertel jy het ‘n beter kans om by jou huis te oorleef.
Duisende dokters verlaat die land. Nou vra ek jou waar gaan jy as jy nie meer ‘n dokter het nie? Blankes word al hoe armer. Wat gaan met jou gebeur as jy nie meer die dokter kan bekostig nie?
Daar is nie meer kos in hospitale nie. Jou kind benodig ‘n klein operasie maar niemand kan jou help nie.
Dis nie net waar gaan jy more werk kry nie, maar hoe gaan jy oorleef. Jy sien reeds hoe dit gaan. Jy kan nie langer wag nie.
Baie Vrae maar net een antwoord: Hartland
Kom ons probeer die antwoord eenvoudig stel. Ons smelt saam onder een naam: Die Hartland. Dis ‘n samesmelting van verskeie organisasies, kerke, besighede, stigtings asook die Hartland lede.
Almal stem saam vir die leiers wat ook insluit die groot organisasies se leiers. Hierdie leiers vorm dan die raad wat lei en onderhandel. Lede kan vrywillig aansluit maar moet ‘n bydrae lewer.
Die raad stel dan die reels op en bevorder almal se voordele. Oop en bloot sodat dit deursigtig is aan alle lede.Die raad vorm dus ons regering en elke induwidu op die raad kan in of uit gestem word. Alle finansies moet oop wees en verslag moet gedoen word aan lede sodat diefstal voorkom word.
Ons is wereld wyd
Ons mense is vandag wereld wyd. Ons het leiers in groot poste oor die hele wereld. Ons word ondersteun deur die rykste lande in die wereld. Al wat ons nodig het is om te organiseer.
Sodra ons ge-organiseer is en ons raad is aangestel dan kan ons na die rykste lande ter wereld gaan vir befondsing. Hierdie fondse word dan aangewend vir items soos, skole hospitale, helikopters, sekuriteit, uitvoere, invoere, en dit groei en groei net.
Suidelike Afrika
Ons wil geen probleme skep vir regerings maar lande bevoordeel in Suidelike Afrika wat saam met ons wil werk. Ons help dus net lande wat graag saam met ons wil werk en dan skep ons voordele vir net daardie lande in Suidelike Afrika.
Opsomming
Die Hartland staan vir ekonomiese ontwikkeling in Suidelike Afrika. Almal wat net tans $10 (So R150) bydra kan lid word. Ons Hartland raad is soos ‘n regering wat wereld wyd asook in Suidelike Afrika onderhandel vir voordele.
en alles wat ons benodig. Voordele, beskerming, handel en nog meer tot ekonomiese voorspoed.
Destyds toe ons nog ons eie soldate in Bruin klere gehad het kon jy net op hulle nommer druk en hulle was daar vir jou. Vandag is hulle aan die ou kant maar het baie kennis. Hulle werk vandag vir ‘n beter toekoms vir ons almal. Eerlik, hardwerkend, dapper die toekoms in.
Werk saam, staan saam, vir volk en Hartland. Ons nuwe Vaderland saam met ons Drie enige God.
Amen
Die SAAI Stigting steun die Hartland. Lees meer hier: https://stigting.co.za
Bestudeer die Hartland plan hier: https://hartland.website/jy-is-die-plan/