Tegnologie en wetenskap Ontwikkel – Hartland Redding

Tegnologie en wetenskap ontwikkel. Vir Blanke Hartland in Suidelike Afrika

Tegnologie en wetenskap ontwikkel vir Blankes en is die redding terwyl pyn hartseer en trane die Boere volk op sy knie dwing. As trane en hartpyn, verlange en smart die seer in Afrikaner se hart is. Dit is so bitter.

Ken jy die bitter-soet van ‘n volk wat smag na sy redding. Die volk wat leierloos verlang na sy God van liefde, vrede en voorspoed. Die Gelofte volk wat smag na sy Hartland.

Die Hartland soos deur God belowe aan sy volk. Ken jy hierdie volk se GOD. Weet jy waartoe ons God in staat is. Dink of sink maar ons God het planne wat die grootste magte in die wereld tot ‘n mis oes laat sink.

Ken jy die GOD van die Hartland?

Besef jy dat God ‘n volk na die beloofte land kan lei. Weet jy dat dieselfde God sy volk Israel na Israel as vaderland kon lei. Het jy geweet dat hiedie selfde GOD nasies kan vernietig. Magtige lande kan laat kripeer.

Het jy geweet dat God nooit lieg nie. Dat die enigste lewende God sy volk kan beproef. Dat hierdie selfde God ‘n nasie kan oprig waarna die wereld sal smag. As jou hart en verstand na God reik sal God jou Hartland vir jou gee.

God kan jou die land van melk en heuning gee. Voorspoed, liefde en vreugde is wat God gee in die Hartland.

Tegnologie, wysheid en kennis. Tegnologie en wetenskap ontwikkel

Al het die regerings in Suidelike Afrika die Blankes beroof van universiteite, WNNR, navorsing en ontwikkeling. Dan kan hulle nie die geesdrif en kennis blus van ons volk nie.

Ons kan opstaan as een. Een met God. Ons bou ons eie skole, universiteite, navorsing, tegnologie en toekoms. Soos voorheen kan ons nogsteeds ons eie kennis benut. Ons ontwikkeling doen.

Ons hospitale, dokters, fabrieke en hoogste tegnologie ontwikkel. Ons sake met die bestes ter wereld bedryf. Tegnologie en wetenskap ontwikkel.

Saam met God het ons net een ding nodig vir ons Hartland….Eendrag maak mag.

Eendragt maak magt

Op hierdie aarde is daar niks wat ons nie saam kan doen nie. Ons lei… ander volg…

Ons manne in Bruin klere het nooit die stryd verloor nie. Ons het die politiek verloor. Ons het ons land verloor. Ons het ons werk verloor. Geld- en politieke-mag verloor in Suid Afrika, Namibia en Rhodesia.

Maar nie ons toekoms, geloof en vryheid nie. Die Hartland is ons land vir ons kinders en toekoms. Saam met God ons Christen staat…

Sluit vandag nog aan en wees deel van die oplossing. Ons strewe nie net na sukses nie, Ons is die sukses van die toekoms….

HARTLAND VREUGDE

Hartland tuisblad:  https://hartland.stigting.co.za

Sluit hier aan met affiliatebank en Paypal: https://affiliatebank.net