Corona virus Suid Afrika of ook Suidelike Afrika
Die virus wat in Die P4 laboratorium in Wuhan vervaardig is en waarvan dit versprei het plaas die mense wereld wyd in gevaar. Dit vernietig die Ekonomie in die wereld maar is Suidelike Afrika gaan dit katastrofies wees.
Die lande soos Suid Afrika en Zimbabwe is reeds bangkrot. Dit is nie die eerste en gaan ook nie die laaste krisis wees nie. Wat gaan Blankes doen om ekonomies te oorleef. Lees op hierdie webwerf meer en kry die feite reg.
Die Corona virus Suid Afrika is nie paniek maar ter voorbereiding. Hierdie China Coronavirus is reeds onhanteerbaar wereld wyd en mense in Afrika kan die siekte nie vryspring nie.
Die detail behandeling en voorkoming sal slegs aan Hartland lede verskaf word. Die strategie en metodes sal aan betaalde lede gemaak word. Ons kan bloot net nie mense help wat nie geldelik wil help nie.
Neem in ag dat hierdie video baie lank is.
Corona virus Suid Afrika versprei in Afrika en is onbeheers
Ons weet reeds dat die siekte buite die Sjinese versprei en dat jy eenvoudig nie die wereld in kwarantyn kan plaas nie. As ons kyk na Afrika is daar bloot net nie die infrastruktuur of die tegnologie om die Corona virus te hanteer nie.
Ons grense met die res van Afrika is so oop en broos dat die virus nie gestop kan word nie. Al sluit jy die grense is daar geen manier om kwarantyn toe te pas nie.
Binne Suid Afrika kan jy bloot net nie die “townships” in kwarantyn plaas nie. Hierna wys die Loving life community channel hoe onmoontlik die stop van die Corona virus Suid Afrika is.
Voor ons voortgaan kom ons kyk eers hoe lyk ‘n sterwende Sjinees met die Corona Virus waar haar longe gevul is met vloeistof. Dit is wreed maar daar is tans geen medikasie nie. Neem nou ook in ag hoeveel mense het reeds Vigs waar die liggaam weerstand reeds af is.
Nou gaan ons kyk na fop nuus. Of is dit dalk nie. Maar wat is die waarheid oor die sjinese toestand in China: Wat is die toestand in Afrika waar die mense nog nie eers kan toets vir die virus nie.
Corona virus Suid Afrika. So baie sterf dat dit nie getel kan word nie. Wat gaan hier gebeur?
Laat ons by die Hartland net een feit bekend maak. Die virus en sterftes het so vinnig versprei dat die Sjinese nie in staat was om die siekes en dooies te tel nie. Die mense sterf op strate, in hul huise, oral. Die getalle is bloot skattings van aangemelde gevalle.
Zimbabwe is die grootste gevaar van verspreiding omdat niemand weet wat gaan daar aan. Die gevalle in Suidelike Afrika is sedert Februarie 2020 reeds onbekend. Afrika het bloot net nie die middele om die coronavirus te monitor of te bekamp nie.
Dodetal onbekend en onbehaarbaar. Daar is nie genoeg kiste en massa grafte moet ingestel word.
Hier is ‘n paar foto’s In Itali(Italy):
Alle rasse, ryk of arm is in gevaar.
Droom jy nog of het die werklikheid al by jou in gedring. Dink jy, jy kan nog leef sonder die Hartland. Gaan bestudeer die Hartland plan en raak wys.
Lees meer oor die Hartland: https://hartland.website
Sluit nou aan by die Hartland teen slegs $10 hier: https://affiliatebank.net