Afrikaner Volkstaat en Boer se Hartland.

Afrikaner Volkstaat en Boer se Hartland.

Afrikaner Volkstaat en Boer se Hartland.

Afrikaner Volkstaat en Boer se Hartland.

Kom ons wees eerlik. Kom ons praat oor ons toekoms. Jou kinders se toekoms.

WEES REALISTIES

Voordat ons by ons Drie enige God kom en Siener van Rensburg. Kom ons vra eers ‘n paar vrae.

Is ‘n Orania ‘n plek waar jy wil gaan bly?
NEE, want daar is nie werk vir my nie, anders sou ek al daar gewees het.

Kan jy jou besigheid, jou plaas, jou skool, jou alles skuif?
NEE, soms mag dit moontlik wees maar in die meeste gevalle, nee.

Een van die plekke is die Noordkaap, hoekom trek almal nie soontoe nie?
NEE. Dis te ver van ons mense en daar bestaan bykans geen ekonomie nie.

Kaboem alles daar het plat geval. Die meerderheid stemme in die Noordkaap stem ANC.

Wie gaan jou help as mammie so lyk?

HARTLAND my toekoms.

Ons noem die een deel die Tarentaal beleid. Dit beteken elke wit kolletjie in die hele Suidelike Afrika is deel van die Hartland. Ons doen dit reeds. Elke wit kolletjie stig sy eie raad.

Ons gee nie om as daar so 10 of 15% ander kleuriges ook binne die wit kolletjie bly nie want dit is mense wat tussen ons mense wil bly en woon. Hulle wil hulle kinders in ons skole sit en hulle ons kutuur leer. Hulle kan dit ook bekostig. Dit is nie ons probleem nie.

Ons probleem is die massa mense wat in plakkers kampe en lokasies woon. Hierdie hordes het nie werk nie en steel en moor net. So, jy moet jouself teen hulle beskerm. Ook kriminele van alle rasse is net een groot pyn vir ons almal.

Elke kolletjie moet hulle self kan beskerm. Hulle eie dienste kan verskaf en kan LEWE. Die Hartland moet elke kolletjie in die hele Suidelike Afrika dus bloot van hulp wees. Punt stop en klaar.

Afrikaner volkstaat en Boer se Hartland

Laat my toe om voor te begin. Siener van Rensburg se volk was nie Suid Afrika nie. Dit was die Vrystaat en Transvaal want SA het nog nie eers bestaan nie. Hy voorspel spesifiek dat die Volkstaat in die Vrystaat en Transvaal sal wees.

Ja hy het geweet van SA se gebeure en die druk onder die ANC. Maar dan kom daar twee snye brood verby en hulle word een. Net een volkstaat.

Siener het nie die woord Hartland voorspel nie. Ek vermoed dit kom van die Man in bruinklere en as volg. “Toe ek die kaart sien het ‘n God gegewe oomblik in my laat voel ek moet die kaart onderste-bo draai. Toe sien ek die vorm van ‘n hart en het besef dit is die Hartland.”

Hier praat ons duidelik van ‘n land op ‘n kaart en as jy dit omdraai dan sien jy die hart. Jy kan met menings verskil maar nie met feite nie.

TWEE FEITE

1. God het aan Siener voorspel dat daar ‘n volkstaat binne die Vrystaat en Transvaal sal wees. Dat sy volk weer onafhanklik sal wees en dat dit die land van melk en heuning sal wees.

2. Dat God sy volk sal lei en weer oor hulle self sal laat regeer. Binne ‘n Hartland. Binne die vorm van ‘n hart wat dien as simbool van God se liefde vir sy volk. God gee dit.

Nou kan ons almal sien dat jou eie planne pas nie in God se planne nie. Jy kan nie wes trek as God oos trek nie. Maar jy kan nou ook sien dat God neem almal in ag oor die hele Suidelike Afrika dan gee HY ook die hoof Hartland want anders gaan jy nogsteeds moet smeek vir die genade van ander volke wat oor jou heers.

Afrikaner volkstaat en Boer se Hartland – Hoof Hartland

Jy het ‘n raad of regering nodig om met die wereld te onderhandel. Hulle luister nie na Jannie en Pietie nie. So wie praat namens die volk? Jy sien jy moet alle organisasies, politieke partye, kerke en wat ook al betrek wat deel vorm van ‘n volk.

Kom ons noem dit die lede van die Hartland. Let op dat ons kan nie stem nie want ons het nie die infrastruktuur oor die hele Suidelike Afrika om dit te kan doen of mag doen nie.

Daarom trek ons almal onder een sambreel met die naam Hartland. Kerk kan nie politiek doen nie maar hy mag die Hartland steun. Elke induwidu mag lid word.

Daar is ‘n klein bydrae per lid van so R150 vir die administrasie. Maar dit dien ook om mense wat nie kan of wil bydra uit te sluit. Nou kan jy klaar sien dat die HORDES uit Afrika wil nie deel wees nie want hulle wil nie betaal nie.

Nie eers R150 nie. Dit plaas dus die mag in ons eie hande.

Wat kan die Hoof Hartland doen

Vrek baie. Kom ons noem ‘n paar:

*Gaan na die rykste lande en bevorder toerisme
*Gaan na die rykste lande en bevorder beleggings

Praat met regerings in Suidelike Afrika en bewys die voordele om saam te werk. Stop rassisme en bevorder besigheid samewerking. Praat oor struikelblokke wat almal benadeel. Items wat werk geleenthede, sekuriteit en groei benadeel.
Skep ‘n Infrastruktuur in Afrikaaans wat voordele bied soos:
Skole, universiteite, onderwyser opleiding, vakman en Ingenieurs opleiding.

Hospitale met hoogste Dokters opleiding en fasaliteite ter wereld.

Regshulp aan al ons mense in die Hele Suidelike Afrika.

Polisie en weermag hulp wat effektief kan wees in die hele Suidelike Afrika soos destyds met die Manne in Bruin klere.

Organiseer invoere en uitvoere oor die hele wereld wat insluit ‘n vleigtuig koordinasie met internasionale vliegtuig dienste.

Internationale Sport

Hierdie is nie alles nie maar net ‘n paar items om jou oog te fokus op die toekoms en nie om vas te kyk in jou daaglikse blokkasies nie. Ons het net een voorwaarde:

WERK saam LEEF saam.

Ons sit nie en slaap nie ons werk reeds aan die aspekte maar ons het JOU hulp nodig om spoed te gee. Help ons om jou te help.

Geskryf deur;
SAAI Stigting.

Sluit hier aan: https://affiliatebank.net

Lees hier meer oor die Hartland soos voorspel deur Siener: https://stigting.co.za

Besoek die Hartland webwerf. https://hartland.website